Katharine Isabelle

Katharine Isabelle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katharine Isobel Murray[1]
Geboorte 2 November 1981 (1981-11-02)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katharine Isabelle (gebore 2 November 1981) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ginger Snaps (2000), Insomnia (2002), Freddy vs. Jason (2003), en American Mary (2012).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Millar

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy